1 Samuel 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskappers het by Gibea, Saul se tuisdorp, aangekom en vir die mense van die dreigende ramp vertel. Almal het in trane uitgebars.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-12