1 Samuel 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle gaan toe almal na Gilgal toe. Daar het hulle tydens ’n plegtigheid in die teenwoordigheid van die Here Saul tot koning gekroon. Daarna het hulle maaltydoffers aan die Here gebring. Saul en al die Israeliete was baie bly.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:11-15