1 Samuel 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Saul omdraai om te gaan, het God sy hart verander. Al die tekens waarvan Samuel gepraat het, het daardie dag gebeur.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:7-15