1 Samuel 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer jy by die groot boom by Tabor kom, sal jy drie persone sien wat opgaan om God by Bet-El te dien. Een sal drie jong bokkies dra, die tweede drie brode en die derde ’n sak wyn.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-12