1 Samuel 10:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom daar gekry en vorentoe laat kom. Hy was van sy skouers af ’n kop langer as enigiemand anders.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:20-27