1 Samuel 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoewel Ek julle van al die onheil en ellende verlos het, het julle My verwerp en gesê: ‘Nee, ons wil liewer ’n koning hê!’ Kom stel julle nou op voor die Here volgens julle stamme en familiegroepe.”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:13-25