1 Samuel 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy het gesê dat die donkies alreeds gekry is,” antwoord Saul. Saul het egter stilgebly oor wat Samuel van die koningskap gesê het.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:15-21