1 Samuel 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waar was jy die hele tyd?” vra sy oom vir hom en die jong man by hom.“Ons het die donkies gaan soek. Toe ons hulle nie kry nie, het ons na Samuel toe gegaan,” antwoord hy.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:11-17