1 Petrus 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hóm moet julle teenstaan deur standvastig in julle geloof te bly. Julle weet mos: Dwarsdeur die wêreld verduur lede van God se gesin dieselfde soort lyding.

1 Petrus 5

1 Petrus 5:1-13