1 Petrus 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die verlede het julle lank genoeg soos nie-Christene geleef. Julle het vrye teuels gegee aan losbandigheid en natuurlike neigings, julle het wilde en uitspattige dronkpartytjies gehou en afskuwelike afgodery bedryf.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:1-7