1 Petrus 3:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. En julle, vroue, julle moet julle eie mans se gesag oor julle aanvaar, selfs as hulle nie die Goeie Nuus glo nie. Sonder dat julle ’n woord hoef te sê, sal julle leefstyl hulle vir Christus wen.

2. Hulle sal immers sien hoe eerbiedig en onberispelik julle lewe.

3. Moenie dink dis bloot uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en pragtige klere wat julle mooi maak nie.

1 Petrus 3