1 Petrus 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hy beledig is, het Hy nie terugbeledig nie; toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie. Hy het alles oorgelaat aan God wat altyd regverdig oordeel.

1 Petrus 2

1 Petrus 2:18-25