1 Petrus 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Handhaaf ’n voorbeeldige leefstyl onder die nie-Christene, selfs al kla hulle julle aan van wangedrag. Hulle sal dan julle goeie gedrag sien en God die eer daarvoor gee wanneer Hy kom rekenskap vra.

1 Petrus 2

1 Petrus 2:11-16