1 Petrus 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery.

1 Petrus 2

1 Petrus 2:1-8