1 Petrus 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hóm het julle lief, al het julle Hom nooit gesien nie. Al sien julle Hom nou nie, vertrou julle op Hom; julle kan die wonderlike blydskap wat julle in julle voel, eintlik nie onder woorde bring nie.

1 Petrus 1

1 Petrus 1:6-9