1 Petrus 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En God sal ook júlle deur sy krag veilig bewaar sodat julle die verlossing sál ontvang deurdat julle op Hom vertrou. Julle verlossing sal in die eindtyd vir almal sigbaar word.

1 Petrus 1

1 Petrus 1:3-6