1 Kronieke 9:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ander was verantwoordelik vir die meubels en al die heilige voorwerpe, ook die fynmeel, wyn, olie, wierook en speserye.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:24-38