1 Kronieke 9:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vier hoofdeurwagters, almal Leviete, het groot vertroue geniet, want hulle was verantwoordelik vir die skatkamers en skatte van die huis van God.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:22-29