1 Kronieke 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Egud se seuns was Naäman, Agija en Gera. Gera, pa van Ussa en Agigud, het hulle gelei toe hulle getrek het.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:1-10