1 Kronieke 8:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Asel het ses seuns gehad: Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was Asel se seuns.

39. Asel se broer Esek het drie seuns gehad: Ulam, die oudste, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.

40. Die seuns van Ulam was almal vaardige soldate en ervare boogskutters. Hulle het baie kinders en kindskinders gehad, 150 in totaal. Hulle was almal afstammelinge van Benjamin.

1 Kronieke 8