1 Kronieke 8:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agas was die pa van Jehoadda. Jehoadda was die pa van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die pa van Mosa.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:27-40