1 Kronieke 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was die leiers van familiegroepe, en hulle name is opgeteken in die geslagsregister. Hulle het almal in Jerusalem gewoon.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:18-34