1 Kronieke 8:1-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die seuns van Benjamin was, in volgorde van ouderdom, Bela, die oudste, Asbel, Agrag,

2. Noga en Rafa.

3. Die seuns van Bela was Ard, Gera, Abihud,

4. Abisua, Naäman, Agoag,

5. Gera, Sefufan en Guram.

6. Die seuns van Egud, almal leiers van families wat by Geba gebly het, is uitgedryf en het na Managat getrek.

1 Kronieke 8