1 Kronieke 8:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die seuns van Benjamin was, in volgorde van ouderdom, Bela, die oudste, Asbel, Agrag,

2. Noga en Rafa.

3. Die seuns van Bela was Ard, Gera, Abihud,

4. Abisua, Naäman, Agoag,

1 Kronieke 8