1 Kronieke 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Volgens hulle geslagsregister was daar 20 200 manne beskikbaar vir militêre diens tussen hulle afstammelinge, buiten hulle families se leiers.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:1-13