1 Kronieke 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tussen hulle afstammelinge was 36 000 beskikbaar vir militêre diens, want al vyf van hulle het baie vroue en kinders gehad.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:1-14