1 Kronieke 7:30-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Die seuns van Aser was Jimma, Jiswa, Jiswi en Beria. Serag was hulle suster.

31. Die seuns van Beria was Geber en Malkiël, wat die pa van Birsajit was.

32. Die seuns van Geber was Jaflet, Semer en Gotam. Sua was hulle suster.

33. Die seuns van Jaflet was Pasak, Bimhal en Aswat.

1 Kronieke 7