1 Kronieke 7:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afstammelinge van Efraim het in die grondgebied gebly wat Bet-El met sy omliggende dorpies na die suide ingesluit het: Naära na die ooste, Geser met sy omliggende dorpies na die weste, en Sigem met sy omliggende dorpies na die noorde tot so ver as Aja met sy dorpies.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:21-34