1 Kronieke 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Efraim het ’n dogter gehad met die naam Seëra. Sy het Bet-Goron-Onder en Bet-Goron-Bo gebou, en Ussen-Seëra.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:21-25