1 Kronieke 7:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Makir se vrou Maäka het ’n seun gehad wat sy Peres genoem het. Sy broer se naam was Seres. Die seuns van Peres was Ulam en Rekem.

17. Die seun van Ulam was Bedan. Hulle is almal geag as Gileadiete, afstammelinge van Makir, die seun van Manasse.

18. Makir se suster Moleket het geboorte gegee aan Ishod, Abiëser en Magla.

1 Kronieke 7