1 Kronieke 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was die leiers van die families van Jediael, en tussen hulle afstammelinge was 17 200 manne vir militêre diens beskikbaar.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:6-18