1 Kronieke 6:77 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oorblywende afstammelinge van Merari het in die grondgebied van Sebulon die stede van Jokneam, Karta, Rimmon en Tabor, elkeen met sy weivelde, gekry.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:76-81