1 Kronieke 6:65 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stede in die grondgebiede van Juda, Simeon en Benjamin wat pas genoem is, is almal deur die gewyde lot aangewys.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:61-67