1 Kronieke 6:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die grond van Benjamin is aan hulle gegee: Gibeon, Geba, Alemet en Anatot, elkeen met sy weiveld. So is ’n totaal van dertien stede vir die afstammelinge van Aäron gegee.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:55-70