1 Kronieke 6:50-54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

50. Die afstammelinge van Aäron is Eleasar, Pinehas, Abisua,

51. Bukki, Ussi, Seragja,

52. Merajot, Amarja, Agitub,

53. Sadok en Agimaäs.

54. Hier is ’n lys van die dorpe en grond wat deur die gewyde lot aan die afstammelinge van Aäron van die Kehatgroep toegeken is.

1 Kronieke 6