1 Kronieke 6:41-48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

41. Etni, Serag, Adaja,

42. Etan, Simma, Simi,

43. Jagat, Gerson en Levi.

44. Heman se tweede assistent was Etan van die Merarigroep. Etan se geslagsregister gaan terug na Kusaja, Abdi, Malluk,

45. Gasabja, Amasia, Gilkija,

46. Amsi, Bani, Semer,

47. Magli, Musi, Merari en Levi.

48. Hulle familie, ook Leviete, is aangestel om verskeie take in die tabernakel, die huis van God, te verrig.

1 Kronieke 6