1 Kronieke 6:40-47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

40. Migael, Maäseja, Malkija,

41. Etni, Serag, Adaja,

42. Etan, Simma, Simi,

43. Jagat, Gerson en Levi.

44. Heman se tweede assistent was Etan van die Merarigroep. Etan se geslagsregister gaan terug na Kusaja, Abdi, Malluk,

45. Gasabja, Amasia, Gilkija,

46. Amsi, Bani, Semer,

47. Magli, Musi, Merari en Levi.

1 Kronieke 6