1 Kronieke 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda se afstammelinge het die sterkste stam geword en die regeerder vir die nasie verskaf, maar die eersgeboortereg het aan Josef behoort.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:1-12