1 Kronieke 4:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het goeie weiveld daar gekry, en die land was ruim, rustig en stil.Party van Gam se afstammelinge het vroeër daar gebly.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:39-42