1 Kronieke 4:29-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Baäla, Esem, Eltolad,

30. Betuel, Gorma, Siklag,

31. Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim gebly. Hierdie stede was onder hulle toesig tot die tyd van koning Dawid.

32. Hulle afstammelinge het in die vyf stede Etam, Ajin, Rimmon, Token en Asan gebly,

1 Kronieke 4