1 Kronieke 4:27-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Simi het sestien seuns en ses dogters gehad, maar nie een van sy broers het groot families gehad nie. Daarom het die stam van Simeon nooit so groot soos die stam van Juda geword nie.

28. Hulle het in Berseba, Molada, Gasar-Sual,

29. Baäla, Esem, Eltolad,

30. Betuel, Gorma, Siklag,

31. Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim gebly. Hierdie stede was onder hulle toesig tot die tyd van koning Dawid.

1 Kronieke 4