1 Kronieke 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sobal se seun, Reaja, was die pa van Jagat. Jagat was die pa van Agumai en Lahad. Dit is die afstammelinge van die Soranergeslagte.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:1-9