1 Kronieke 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meonotai was die pa van Ofra. Seraja was die pa van Joab, die stigter van die Vakmansdal, so genoem omdat daar baie ambagsmanne gebly het.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:10-15