1 Kronieke 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die seuns wat vir Dawid in Hebron gebore is: Die oudste was Amnon, wie se ma Aginoam uit Jisreël was.Die tweede was Kilead, wie se ma Abigajil uit Karmel was.

1 Kronieke 3

1 Kronieke 3:1-7