1 Kronieke 29:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is op ’n ryp ouderdom dood nadat hy ’n lang lewe, rykdom en eer geniet het. Sy seun Salomo het in sy plek regeer.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:26-30