1 Kronieke 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die Here het Salomo verhoog sodat die hele Israel hom bewonder het. Hy het Salomo selfs meer koninklike eer gegee as enige koning van Israel voor hom.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:23-30