1 Kronieke 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het elke hulpbron tot my beskikking gebruik en soveel as wat ek kon, bymekaargemaak om die tempel van my God te bou. Daarom is daar nou genoeg goud, silwer, koper, yster en hout, sowel as groot hoeveelhede oniksstene, ander kosbare stene, duur juwele en allerhande stene en marmerstene.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-4