1 Kronieke 29:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net soos ons voorouers is ons vreemdelinge en bywoners in die land. Ons dae op die aarde gaan soos ’n skaduwee verby, sonder enige verwagting.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:6-18