Aan U, Here, behoort die grootheid en heerlikheid, mag, roem en majesteit. Alles in die hemel en op die aarde behoort aan U, Here.Aan U behoort die koninkryk. U is verhewe bo alles.