1 Kronieke 28:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Dawid het opgestaan en hulle toegespreek: “My broers en my volk! Dit was my begeerte om ’n huis vir die verbondsark van die Here te bou om as ’n voetbankie vir ons God te dien. Ek het voorbereidings getref om dit te bou.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-11